My eerste leesboek 🔍
Amber Richards; Annerie Du Toit Babelcube Books y Babelcube Inc, 2017
南非荷兰语 [af] · EPUB · 1.0MB · 2017 · 📕 小说类图书 · 🚀/lgli/lgrs/zlib · Save
描述
Voorwoord Hierdie e-boek is doelbewus sonder enige illustrasies (behalwe vir die een hierbo). Dit dien as 'n hulpmiddel om jong lesers op te lei hoe om te lees en daar word spesifiek op die woorde gefokus sodat die kinders se aandag nie deur die illustrasies afgetrek kan word nie. Dit is 'n groot stap na afloop van die leer van die alfabet en die fonetiek van elke letter. Dit begin met drie letter-woorde en beweeg dan na vier en vyf letters en 'n paar grootter woorde. Dan word daar na hierdie spesifieke woorde gekyk in die gebruik van volledige sinne. Dit help wanneer die kinders hierdie woorde verbaliseer en só die woorde memoriseer deur dit gereeld te gebruik. Dikwels memoriseer kinders woorde deur middel van illustrasies in plaas daarvan om die woord te lees. Woorde wat rym word ook doelbewus in hierdie boek geskommel ten einde dit meer uitdagend te maak. Ek is tans besig om 'n tweejarige te leer lees, wat my gemotiveer het om hierdie boek te skryf. Hy het reeds die alfabet onder die knie, klein- en hoofletters en die fonetiek daarmee saam. Dit was moeilik om eenvoudige "woordeboeke" sonder enige illustrasies op te spoor om as die kruk te gebruik. Hiermee dien hierdie boek as ʼn hulpmiddel om hom te leer en ek is seker daar is ander mense wat ook hierby sal baat. Ek hoop u vind dit as ʼn nuttige hulpmiddel vir jou jong leser.
备用文件名
lgrsfic/MyEersteLeesboek9781507102039.epub
备用文件名
zlib/no-category/Amber Richards/My eerste leesboek_24413328.epub
备选作者
Richards, Amber; Toit, Annerie Du
备用版本
United States, United States of America
备用版本
San Francisco, CA, 2015
备用描述
VoorwoordHierdie e-boek is doelbewus sonder enige illustrasies (behalwe vir die een hierbo). Dit dien as 'n hulpmiddel om jong lesers op te lei hoe om te lees en daar word spesifiek op die woorde gefokus sodat die kinders se aandag nie deur die illustrasies afgetrek kan word nie. Dit is 'n groot stap na afloop van die leer van die alfabet en die fonetiek van elke letter.Dit begin met drie letter-woorde en beweeg dan na vier en vyf letters en 'n paar grootter woorde. Dan word daar na hierdie spesifieke woorde gekyk in die gebruik van volledige sinne. Dit help wanneer die kinders hierdie woorde verbaliseer en só die woorde memoriseer deur dit gereeld te gebruik.Dikwels memoriseer kinders woorde deur middel van illustrasies in plaas daarvan om die woord te lees. Woorde wat rym word ook doelbewus in hierdie boek geskommel ten einde dit meer uitdagend te maak.Ek is tans besig om 'n tweejarige te leer lees, wat my gemotiveer het om hierdie boek te skryf. Hy het reeds die alfabet onder die knie, klein- en hoofletters en die fonetiek daarmee saam. Dit was moeilik om eenvoudige "woordeboeke" sonder enige illustrasies op te spoor om as die kruk te gebruik. Hiermee dien hierdie boek as ¿9 hulpmiddel om hom te leer en ek is seker daar is ander mense wat ook hierby sal baat.Ek hoop u vind dit as ¿9 nuttige hulpmiddel vir jou jong leser
开源日期
2023-01-03
更多信息……

🚀 快速下载

成为会员以支持书籍、论文等的长期保存。为了感谢您对我们的支持,您将获得高速下载权益。❤️
如果您在本月捐款,您将获得双倍的快速下载次数。

🐢 低速下载

由可信的合作方提供。 更多信息请参见常见问题解答。 (可能需要验证浏览器——无限次下载!)

所有选项下载的文件都相同,应该可以安全使用。即使这样,从互联网下载文件时始终要小心。例如,确保您的设备更新及时。
  • 对于大文件,我们建议使用下载管理器以防止中断。
    推荐的下载管理器:JDownloader
  • 您将需要一个电子书或 PDF 阅读器来打开文件,具体取决于文件格式。
    推荐的电子书阅读器:Anna的档案在线查看器ReadEraCalibre
  • 使用在线工具进行格式转换。
    推荐的转换工具:CloudConvertPrintFriendly
  • 您可以将 PDF 和 EPUB 文件发送到您的 Kindle 或 Kobo 电子阅读器。
    推荐的工具:亚马逊的“发送到 Kindle”djazz 的“发送到 Kobo/Kindle”
  • 支持作者和图书馆
    ✍️ 如果您喜欢这个并且能够负担得起,请考虑购买原版,或直接支持作者。
    📚 如果您当地的图书馆有这本书,请考虑在那里免费借阅。